Afrikaans 10 Hygiea Cited by user Burgert Behr on 07 Apr 2019 Hygiea (kleinplaneetnaam: 10 Hygiea) is ’n groot asteroïde in die asteroïdegordel. Met ’n deursnee van 434 km en ’n massa wat geraam word op 2,9% van die totale massa…